Die GROOT Ontbyt
Die GROOT Ontbyt
  • 11 377
  • 7 747 830
GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Arancini' | 28 Junie 2024
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met David Steyn maak 'Arancini' op Die GROOT Ontbyt, 28 Junie 2024
(Arancini are essentially breaded and fried balls of risotto with a
stuffed center; in this case mozzarella cheese. The cooled risotto is rolled into balls, stuffed with the filling, and dredged in flour, egg, and breadcrumbs, before frying until crispy and golden. Arancini (pronounced “aran-chini”) are a Sicilian street food.)
#diegrootontbyt
#arancini
#Food
Переглядів: 193

Відео

‘n Unieke vriendskap | Maryke Nel & Nesta Nkosi | 28 Junie 2024
Переглядів 5102 години тому
Ons gesels met Maryke Nel en Nesta Nkosi oor hul vriendskap wat op 'n interessante manier begin het. #diegrootontbyt #Run #Friendship
Skermtyd en digitale verslawing by kinders | Dr. Anke de Beer en Eldred de Beer | 28 Junie 2024
Переглядів 1582 години тому
Pierre en Francois gesels met Dr. Anke de Beer en Eldred de Beer oor die kinderboek, "Jamie se nuwe maat" wat vir 6 - 9jariges geskryf is, en het kwessies soos skermtyd, digitale verslawing, kuberboelie, pornografie, rekenaarspeletjies ens. aangespreek. #diegrootontbyt #screentime #onlinesafety
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 26 Junie 2024
Переглядів 4 тис.2 години тому
Koerantbesprekings saam met Christel Cornelissen van Maroela Media met die nuutste in die koerante en media op Die GROOT Ontbyt, 26 Junie 2024. Om aan te teken by ons UA-cam kanaal, klik hier: ua-cam.com/channels/KggvLckd2uU88jDPo9VbLg.html Die artikels bespreek: 1. COALITION NATION | No Cabinet yet as GNU talks falter, again www.news24.com/news24/politics/coalition-nation-no-cabinet-yet-as-gnu...
Shrek, Fiona en Lord Farquaad kuier by Die GROOT Ontbyt | 27 Junie 2024
Переглядів 6754 години тому
Hano van Dalen as Shrek, Caelan Bester as Fiona en Reinier van Zyl as Lord Farquaad van Shrek The Musical Jr kuier saam met Pierre en Francois #OpiGeelBank. #diegrootontbyt #Shrek #Musical
Maatskappy op die JSE | Riaan Grobler | 27 Junie 2024
Переглядів 814 години тому
Ons gesels met Riaan Grobler van Everest Wealth Management oor maatskappy wat op die JSE gelys is. #diegrootontbyt #JSE #Finaces
Kombuisidees | Jaclyn Venter maak spek-wiele | 27 Junie 2024
Переглядів 1834 години тому
Kombuisidees - Jaclyn Venter maak spek-wiele op Die GROOT Ontbyt, 27 Junie 2024. #diegrootontbyt #bacon #baconwheels
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak sjokolade-blokkies | 26 Junie 2024
Переглядів 1,3 тис.4 години тому
In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier sjokolade-blokkies op Die GROOT Ontbyt, 26 Junie 2024. As jy 'n handgeskrewe-resep het om met ons te deel wat Suzanne in die GROOTkombuis kan maak, stuur dit ASB na info@grootfm.co.za #chocolate #desert #DieGROOTOntbyt
Shimmy kuier by Die GROOT Ontbyt | 26 Junie 2024
Переглядів 1754 години тому
Shimmy Isaacs vertel meer oor haar betrokkenheid by "Skemergrond" & die storie agter "Mince jou hare". #diegrootontbyt #shimmy #Actor
Dermgesondheid | Leanne Kiezer | 26 Junie 2024
Переглядів 2694 години тому
Ons gesels met Leanne Kiezer, 'n geregistreerde dieetkundige, oor Mikrobioomdag en dermgesondheid. #diegrootontbyt #guthealth #Guts
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 27 Junie 2024
Переглядів 3,1 тис.4 години тому
Koerantbespreking saam met Doreen Loubser van Algoa FM News op Die GROOT Ontbyt, 27 Junie 2024. Artikel-skakels wat ons bespreek het: 1. Lauren Dickason gevonnis in Nieu Seeland www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/dickason-kry-18-jaar-so-het-die-tragiese-verhaal-verlede-jaar-in-die-hof-ontvou-20240626 2. Nog ’n sterfde en meer voorvalle van apokke www.algoafm.co.za/domestic/more-cases-of-mpox-rep...
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 26 Junie 2024
Переглядів 4,1 тис.4 години тому
Koerantbespreking saam met Gert van der Westhuizen van Netwerk24 op Die GROOT Ontbyt, 26 Junie 2024 Artikels bespreek: 1. MK gstig omdat ANC pad byster raak www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/mk-party-gestig-omdat-anc-onder-cyril-pad-byster-raak-hlophe-20240625 2. Kodwa word LP www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/cosatu-ontstemd-dat-kodwa-as-lp-beedig-is-20240625 3. Cyril se ...
Studentebeurs-aansoeke | Ananja Koen & Arno van Niekerk | 24 Junie 2024
Переглядів 2477 годин тому
Atterbury Trust en hulle studentebeursaansoeke maak oop. S edert 1999 is daar al vir 862 jong mense die geleentheid gegee om te studeer en van die 798 studente het 675 reeds hulle grade behaal. Om ons meer oor die studentebeursaansoeke te vertel, kuier Ananja Koen van Atterbury Trust en oud-Atterbury Trust-student Arno van Niekerk hier by ons. #diegrootontbyt #Students #bursaries
Gewigsverlies-inspuitings | Mariaan du Plessis | 25 Junie 2024
Переглядів 3579 годин тому
Ons gesels met Mariaan du Plessis, uitvoerende hoof van die Medical Nutritional Institute oor gewigsverlies-inspuitings. #diegrootontbyt #weightloss #weightlossjourney
OEFEN SAAM op Die GROOT Ontbyt | 25 Junie 2024
Переглядів 1149 годин тому
#exercise #fitness #healthy
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 25 Junie 2024
Переглядів 3,5 тис.9 годин тому
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 25 Junie 2024
Donnalee Roberts & Ivan Botha | 'Een Keer Om Die Son' | 25 Junie 2024
Переглядів 3,4 тис.9 годин тому
Donnalee Roberts & Ivan Botha | 'Een Keer Om Die Son' | 25 Junie 2024
Hoe om jou hare te krul | MOOI met Annelize Campher | 24 Junie 2024
Переглядів 16612 годин тому
Hoe om jou hare te krul | MOOI met Annelize Campher | 24 Junie 2024
Presidensiële Inhuldiging | Thys van Zyl | 24 Junie 2024
Переглядів 98312 годин тому
Presidensiële Inhuldiging | Thys van Zyl | 24 Junie 2024
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 24 Junie 2024
Переглядів 7 тис.12 годин тому
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 24 Junie 2024
Sportnuus saam met Jacques Erasmus | 21 Junie 2024
Переглядів 19919 годин тому
Sportnuus saam met Jacques Erasmus | 21 Junie 2024
Franja du Plessis kuier by Die GROOT Ontbyt | 21 Junie 2024
Переглядів 94719 годин тому
Franja du Plessis kuier by Die GROOT Ontbyt | 21 Junie 2024
Kodering en Robotika in die nasionale skoolkurrikulum | Riaan van der Bergh | 21 Junie 2024
Переглядів 61819 годин тому
Kodering en Robotika in die nasionale skoolkurrikulum | Riaan van der Bergh | 21 Junie 2024
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 21 Junie 2024
Переглядів 4,6 тис.19 годин тому
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 21 Junie 2024
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak suurlemoenblokkies | 21 Junie 2024
Переглядів 1,1 тис.19 годин тому
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak suurlemoenblokkies | 21 Junie 2024
Haarsnit-wêreldrekordhouer | André Green | 20 Junie 2024
Переглядів 52121 годину тому
Haarsnit-wêreldrekordhouer | André Green | 20 Junie 2024
Die effek van die pandemie op beleggings | Thys van Zyl en Riaan Grobler | 20 Junie 2024
Переглядів 15721 годину тому
Die effek van die pandemie op beleggings | Thys van Zyl en Riaan Grobler | 20 Junie 2024
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 20 Junie 2024
Переглядів 6 тис.21 годину тому
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 20 Junie 2024
Kombuisidees | Jaclyn Venter maak Rolo-milo-muffins | 20 Junie 2024
Переглядів 30521 годину тому
Kombuisidees | Jaclyn Venter maak Rolo-milo-muffins | 20 Junie 2024
GROOT-Kombuis | Megan Smit maak Tamatiesop | 19 Junie 2024
Переглядів 41621 годину тому
GROOT-Kombuis | Megan Smit maak Tamatiesop | 19 Junie 2024

КОМЕНТАРІ

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 2 години тому

    Talented 👏👏👏

  • @SamukeleNgwenya
    @SamukeleNgwenya 7 годин тому

    This guy should get a bigger platform. He's the wake up call that we all need. And I love how he just gets to be blunt and use words like "stupid" "moronic" and all the real words to rightfully describe what the ANC, eff and all their voters really are.

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 7 годин тому

    Julle is my gunsteling!

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 7 годин тому

    Julle is vir mekaar bedoel n wonderlike span!

  • @wickusdavel3788
    @wickusdavel3788 8 годин тому

    Soo lekker om jou te sien en jou stories te hoor Suzanne ! Liefde.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 14 годин тому

    ek het dit self baie gemaak deur die jare. n Maklike.manier om beskuitjies fyn te maak.Gooi dit in n dubbele plastieksak en trap dit vinning fyn. Fyn gesnyde kersies en marshmallows maak dit n vinnige luukse koekie vir n geskenkie !!

  • @annetjiestevens705
    @annetjiestevens705 22 години тому

    Maar waarom sit Nathaniel nooit sy musiek op UA-cam nie, dat 'n plattelander ook kan hoor hoe hy sing?? Het hom nog NOOIT gehoor nie?

  • @4166Ronel
    @4166Ronel День тому

    Waar kan ek die boek aankoop

  • @user-th9us9wq4n
    @user-th9us9wq4n День тому

    Rebella teen reb...

  • @user-th9us9wq4n
    @user-th9us9wq4n День тому

    Wat n̈ sirkus😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @Woooofit
    @Woooofit День тому

    EK GENIET RONEL SO BAIE

  • @lesbrunswick5137
    @lesbrunswick5137 День тому

    That is so beautiful.

  • @johan1944
    @johan1944 День тому

    BAIE BAIE DANKIE RSA DAT JULLE ONTREK HET ,ANC HET VIR 5 JAAR DIE LAND GE PLUNDER 🎉 LAAT HULLE VOOR GAAN, HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE 😮😮😮😮😮😮

  • @ellagroenewald4381
    @ellagroenewald4381 2 дні тому

    Baie dankie vir die heerlike resep, die kleinkinders gaan dit baie geniet

  • @Woooofit
    @Woooofit 2 дні тому

    En Renaldo was Baie good. Hierdie is n hekse jag soon in America.

  • @Lukha21
    @Lukha21 2 дні тому

    T o v jong gegradueerders wat nie werk kry nie: Daar is geweldige misleiding in sosiale media insluitend utube wat 'n valse toekoms bied wat geensins bewaarheid word nie. Kyk en bestudeer dus wat ,waar en deur wie jy ge-akrediteer word!

  • @user-kb6zz3pb8n
    @user-kb6zz3pb8n 2 дні тому

    As jy nie Daar was nie.KAN JY NIKS TEEN HAAR SE NIE ....wat jy gaan sleg van haar se, gaan jy eendag voor antwoorde moet gee BID EERDER VIR HAAR

    • @Lukha21
      @Lukha21 2 дні тому

      Niemand weet waardeur sy moes gegaan het nie. Kom ons hoop daar is ook diegene wat besef dat die ander partye, ouers,familie,en ook haar man miskien ook vergifniswerk nodig het. Bid wyer as net v haar. Want dis hoe God die prentjie sien.

  • @impressionsimagestylebeaut489

    Yipppee! 😅 Ek het uitgesien na hierdie resep!

  • @gerhardusstefanusnel7890
    @gerhardusstefanusnel7890 2 дні тому

    Het jul v oggend gesien op nuus dat oos kaap kinders doodgaan van honger. Niemand praat daaroor nie.

  • @MarcoEspaldon
    @MarcoEspaldon 2 дні тому

    Dorry vs Brogy Cant waitt😅😅

  • @Akinari
    @Akinari 2 дні тому

    Gyagyagyagyagya!!!

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 3 дні тому

    Awesome baie geluk julle is uitsteekend

  • @johan1944
    @johan1944 3 дні тому

    RSA IS OPPAD NA N TWEEDE LOG DOWN, AAP POKKE IS BUITE BEHEER ,HULLE LIEG OOR DIE SYFERS , BINNE 3 MAANDE WEER LOG DOWN 😢

  • @user-rg1rg1hy3k
    @user-rg1rg1hy3k 3 дні тому

    Dorry

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 3 дні тому

    Twee pragtige mense. Julle films is altyd so ongelooflik. Baie seen vir julle.

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 3 дні тому

    Ek mis DonnaLee se donker hare......hou nie van daai ligte kleur nie

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 3 дні тому

    Twee pragtige mense......

  • @johan1944
    @johan1944 4 дні тому

    EK IS BESIG OM ALLE EINDOMME EN BESIGHEDE TE VERKOOP IN RSA, ONGELUKKIG WYS WEEREENS DAT JY N KRIMINEULE REKORD MOET BESIT OM IN PARLIAMENT VERKIES TE WORD , VOOR EINDE JUNIE 2024 GAAN ALL AANDELE VAN DIE JSE TUIMEL 🎉

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 4 дні тому

    Die gesinne wat dit heerwaarskynlik die nodigste het om te sien,kan nie Kyknet bekostig nie.

  • @sley39
    @sley39 4 дні тому

    Dit pynig my om hierdie tiepe insetsels na te kyk, maar ek doen dit om 'n breë verwysings raamwerk te hê & ons as nasie in totaliteit te verstaan. Nou kom ek gee my mening gou oor hoe ek hierdie insetsel ontvang het, 1. Dat daar 'n half geregverdiging oor als wat die DA doen is "reg" maar dieselfde groepie het van te vroeër dit afgemaak toe ander partye hulle stand gemaak het dat hulle sekere portefeulje wil bekleë om 'n verskil te maak vir hulle kiesers as magbehebs & posisie honger! 2.Dit word ook ontvang dat daar na 'n "pro-wit" is reg & "swart" is alles wat verkeerd is deur die uitlatings dat elke keer is hulle na enige iets anders as die DA verwys is die "nee-nee" & ontabiliteit! 3. Dat wet & orde is net reg is dit by ander kom, maar DA is bo die wet...snaaks! 4. Wat beteken "Regering van Nasionale Eenheid??" Die regering is net volledig & reg is die DA daarin regeer? Of beteken dit nie elke politieke party wat wil deel hê in so 'n regering deel kan/mag wees nie? Tenslote: Kom ons doen beter om eenheid as 'n nasie te bevorder & inklusiwiteit & nie "eklusiwiteit" ons kan nie meer selektief wet & orde & reels & regulasies wil toepas nie...dit herinner my eintlik aan 'n tyd voor 1994...mmm snaaks😮

  • @jjpower6769
    @jjpower6769 4 дні тому

    In Matthew 19:24, Jesus says that it is easier for a camel to pass through the eye of a needle than it is for a rich man to enter the kingdom of heaven. Jesus said it. You either believe or you don't believe.

  • @sophiadavids2012
    @sophiadavids2012 4 дні тому

    Veels ❤geluk julle twee...lekker familie vermaak...trots op julle 🎉🎉🎉

  • @Lukha21
    @Lukha21 4 дні тому

    Alyyd goed om te ĺuister. Ek gaan my storie herhaal tot in die nimmereinde. Openbaar die waarheid van koalisie vs die regering van nasionale eenheid. ( my eie term? Julle sal verbaas wees hoeveel dit vir die man op straat beteken. Dis net die inquisitive mind wat omgee. Vir die res....ons worry oor werk ,water,elektrisiteit en om nie permanente bekommernis van geld na die mond mee te leef nie.En dis nogal hartseer om te sien hoeveel gee mense regtig om. Frankly my dear we don't give a damn. Dit hoort nie so nie. Maar dis die waarheid.

  • @sophiadavids2012
    @sophiadavids2012 4 дні тому

    ANC Kom nou weer met arrogance, staan sterk DA. Cyril you must pray 🙏 for 🇿🇦 wisdom...put your country 🙏 first...

  • @sophiadavids2012
    @sophiadavids2012 4 дні тому

    I thought it goes, without saying if you talked about proportional agreement 🤝 that the DA will have the deputy post because of their votes...

  • @janviljoen2409
    @janviljoen2409 4 дні тому

    Netjies Andries. Akkuraat.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 4 дні тому

    Die twee het 'n merk gemaak....veels geluk

  • @hesterpretorius5939
    @hesterpretorius5939 4 дні тому

    Ek LOVE GOOT OMBYT en ELOF jammer Eloff ek was nie by bok radio nie 21 Junie 2024 nie ek mis jou

  • @evzonasfamily3133
    @evzonasfamily3133 4 дні тому

    Amazing amazing human being! Thank you...with big appreciation from Cyprus!

  • @user-cg1fl7im4h
    @user-cg1fl7im4h 5 днів тому

    ek is mal oor jou song Baie Geluk wag vir die vlgde een

  • @trevorbusch6439
    @trevorbusch6439 5 днів тому

    South africa is a f***k disgrace

  • @GerhardLouw
    @GerhardLouw 6 днів тому

    Mooi so buddy, lekker interview!

  • @anamariapompilho9173
    @anamariapompilho9173 6 днів тому

    Menino adoravel!

  • @charnedicks3901
    @charnedicks3901 8 днів тому

    Ek,is,liv,vih,Milané

  • @elisemenne8758
    @elisemenne8758 8 днів тому

    LEKKER!!!! DANKIE, HOOR!! VANAF AUSTRALIA. BEIDE MY SUSTER (IN BETTIESBAAI) EN MY DOGTER HIER IN AUSTRALIA, DRA DIE NAAM VAN MARITA!!!!!!! SOMMER MORE MAAK EK HIERDIE BLOKKIES!!

  • @belindavanemmenis4806
    @belindavanemmenis4806 8 днів тому

    An absolute legend❤

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 8 днів тому

    Amazing video 💃

  • @Delinonda3
    @Delinonda3 8 днів тому

    Bla-Bla-Bla!!! Ek bejammer Scott en hy stel sy ervaring baie goed, maar waar is die sg. LALM 'n "Sitting Duck". Waar is die vliegtuie, helikopters, vragvliegtuie, lug "Refuelers" en die lys kan aanhou. Die tweede oudste lugmag ter wêrld - skande. Kry vir julle die fotoboek van die 75ste bestaansjaar van die SALM in die hande, dan sal julle sien hoe 'n Lugmag lyk en waartoe dit in staat was. 50 Harvards in vormasie in die lug - wat 'n gesig! My broer was verbonde aan 24 Eskader en het Bucaneers gevlieg. Toe was ons nog 'n Lugmag!

  • @MalcolmRiley-dk5jp
    @MalcolmRiley-dk5jp 8 днів тому

    Well done Scotty Doo, I forwarded this on to Dr Evil!

  • @mlutch
    @mlutch 8 днів тому

    Well done, Scott. Loved hearing from you friend. It's been too long.